| Modulekode | AGV 421 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
| Module-inhoud | Kommunikasie: Definisie en begripsverklaring. Teorie en elemente van kommunikasie. Verbale en nie-verbale kommunikasie. Determinante van interpersoonlike kommunikasie. Vermindering van kommunikasiestoornisse. Aard, klassifikasie en doeltreffendheid van kommunikasiekanale. |
| Modulekrediete | 20.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Tweedejaar - Akademiese vlak |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Landbou-ekonomie, Voorligting |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App